|
Showing 1 - 25 of
208 matches in All Departments
The original Zackie Mostert series has thousands of young fans - and now there's also a reading series, perfect for beginner readers. Each book in the series features bright full colour illustrations and simple, easy-to-read text that will make these fun-filled stories accessible to young readers.
Zackie and his class are off to visit the zoo! But Anton the bully is also going on the trip. Will he ruin everyone's day?
Maak jou sitplekgordel vas vir 'n monster-avontuur!
Adriaan hou van karre. En motorfietse. En vliegtuie. Hoe groter en vinniger, hoe beter.
Op 'n dag ontdek hy en sy pa die wrak van 'n ou monsterbakkie in 'n stowwerige motorhuis.
Sy pa besluit om die monsterbakkie reg te maak ... en dit is die begin van 'n maltrap - avontuur!
The original Zackie Mostert series has thousands of young fans - and now there's also a reading series, perfect for beginner readers. Each book in the series features bright full colour illustrations and simple, easy-to-read text that will make these fun-filled stories accessible to young readers.
Zackie and Vincent are looking for fossils! Everyone thinks they're being silly. But then the two friends discover something amazing!
Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.
’n Pretdraf?
Dit klink na groot pret!
Minki kan nie wag om saam met haar twee beste maats deel te neem nie.
Maar Danika gaan ook vir die pretdraf inskryf en sy is van plan om te
wen … selfs al beteken dit sy moet ’n nare poets bak om te sorg dat
Minki-hulle nie die wedloop kan klaarmaak nie.
Kort voor lank lyk dit of die pretdraf glad nie meer pret gaan wees nie
…
Minki se verjaardag is om die draai.
Sy mag kies – wil sy ’n present hê of ’n partytjie hou?
Minki wil baie graag haar kamer mooi maak … maar sy wil ook nie die
kans laat verbygaan om vir haar maats ’n lekker partytjie te hou nie!
Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne
deurmekaar … en gee haar ’n baie oulike verjaardag-idee.
Maar dit lyk of Danika haar bes gaan doen om te sorg dat Minki ’n goor
verjaardag het …
Moeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog ‘n troeteldier
van ‘n ander planeet!
Rudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks
saam nie. Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza …
‘n ruimtewese! Kort voor lank is daar groot moeilikheid …
|
You may like...
Ab Wheel
R209
R149
Discovery Miles 1 490
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.